Dean Cain

Dean Cain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dean George Tanaka
Geboorte 31 Julie 1966 (1966-07-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dean Cain (gebore 31 Julie 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Out of Time (2003) en God's Not Dead (2014), en in die televisiereekse Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993) en Ripley's Believe It or Not! (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne